Ronell Bezuidenhout: Daaglikse meditasie-potgooi en Veelkleurig-onderhoude

Nuwejaarsboodskappe van hoop deur #Veelkleurig-program se gaste

January 01, 2022 Ronell Bezuidenhout
Ronell Bezuidenhout: Daaglikse meditasie-potgooi en Veelkleurig-onderhoude
Nuwejaarsboodskappe van hoop deur #Veelkleurig-program se gaste
Show Notes

Ek wil jou graag 'n baie voorspoedige nuwejaar vir 2021 toewens.  Die beste manier hoe jy die nuwe jaar kan ingaan, is om jou te herinner dat God se genade elke dag nuut is.  Dit gee hoop!

Dis 'n voorreg om 'n video met spesiale nuwejaarsboodskappe van hoop deur verskeie van ons #Veelkleurig-program se gaste met jou te deel.   Kyk en luister gerus na Sonja Herholdt, Joshua na die Reën, Johan Furstenberg, Rika Sennett, Ontmasker( Keenan Davis ), Helene de Kock, Stefaans Coetzee, Hanneke Lubbe, Jaco Strydom, Dana Snyman, Annatjie Von de Below, Tiennie Kapp en Willem Nicol se video-boopdskappe wat hulle spesiaal vir dié aanbieding opgeneem het. 

#CarpeDiem  #LeefHoop #ElkeDag 

www.ronellbezuidenhout.co.za